Soek: ‘n Selde Gesprek

Ons gessels met dinamiese individue wat mens selde deur die loop van ons alledaagse lewe sal ontmoet. ‘n Selde Gesprek word gevoer in die langvorm formaat. Dus volg die gesprek sy natuurlike gang en kan sprekers komplekse begrippe en idees bespreek.