Soek: Shoptalk

In die laaste jare het Suid-Afrikaanse besighede verskillende foute gemaak ten opsigte van hul beeld in die publiek. Die oordra van besigheidslesse kan dalk gesien word as deel van die probleem maar hoe gemaak om die besigheidsmanne wat reeds sukses behaal het, in mikro en makro ekonomieë, die platform te gee om hul besigheids lesse en stories met die res van die wêreld te deel. Shop Talk sal hierdie gaping vul.