Soek: Padlangs

Hierdie program fokus op die geheime agter elke monument wat langs Suid-Afrikaanse paaie en in die verskillende dorpe/stede skuil. Artikels uit verskillende museums wat kan help om die geheim op te los of om meer perspektiewe oor die geheim te kan lewer word ook ingesluit in die soektog.