Laai Gebeuree

« Alle Gebeure

Kuier saam by Melrosehuis

Februarie 24 @ 12:00 nm - 3:00 nm

R35

Melissa Lindeque van Melrosehuis reël vir die Erfenisstigting-vriende ‘n begeleide toer, gevolg deur ‘n piekniek op die grasperk vir middagete – bring eie piekniekmandjie! Ontmoet by Melrosehuis net voor 12:00.

Bespreking is noodsaaklik!

Kontak Riana Mulder en noem hoeveel mense saamkom.

Besondehede

Datum:
Februarie 24
Tyd:
12:00 nm - 3:00 nm
Koste:
R35
Gebeurtenise Kategorie:
Gebeurtenis sleutewoorde:
, ,

Organiseerder

Riana Mulder
Telefoon:
012 325 7885
E-pos:
museum@es.org.za
Webtuiste:
www.es.org.za

Plekke

Melrosehuis
275 Jeff Masemola St
Pretoria, Gauteng 0002 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 322 0420
Webtuiste:
http://www.tshwane.gov.za/sites/tourism/Arts-Culture-and-Heritage/Pages/Melrose-House.aspx